Meer oor ons waarooor wil jy uitvind? ons geskiedenis U het vir hom plek reggemaak, sy wortels het gegroei en hy het die land ingeneem (Ps 80:10) Eredienste As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is (Joh 13:35) ons bedieninge Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade (Heb 10:24) ons span Yster slyp yster, vriende vorm mekaar (Spr 27:17) woordbedieners sedert 1959 Missie Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo. Visie Ons is Volgeling van Jesus. Ons gemeente glo dat elkeen Jesus se dissipel is. Ons word geroep om sy dissipels te wees en dissipels te maak kernverse John 1:11 - die reg gegee om kinders van God te word. Rom 9:38-39 - Niks kan ons van die liefde van God skei nie Psalm 23 - Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my.