Die Basuin is ons weeklikse afkondigings blaadjie. Dit bevat ons Sondag program, weekprogram, gebedsversoeke, gelukwensings gids en algemene afkondigings.
In 2020 het prof. Phil Botha begin om ons Woensdae bybelstudie aan te bied. Hy het begin met ‘n reeks oor Psalms. Die notas vir sy aanbiedings kan hier afgelaai word.