Welkom by NG Gemeente Meyerspark se webblad. Ons is ‘n gemeente wat weet dat ons geplaas is in die gemeenskap van Meyerspark om Christus meer sigbaar te maak. Ons streef daarna om mense na Volgelinge van Jesus te lei deur ‘n proses van inskakeling, verheerliking, groei, bereik en begeleiding. Ons nooi u uit om hierdie geloofsreis saam met ons te maak.

 

 

Erediens 09:00-10:00

Kinder en Gesinsdiens 09:00-10:00

Jeugbyeenkoms 18:00-18:45



Erediensreëlings om die verspreiding van die Covid-19 virus te beperk

Die BasuinGoeie Nuus, Gebedsriglyne en Kategese lesse is beskikbaar onder Argief.

Laai die 2020 Kalender hier af.